Waar, wanneer en wat:
Die naweek vind plaas by Shekinah konferensiesentrum (Mabula wildreservaat/Bela Bela).
Dates 2025:
28-31 March
13-15 June
19-21 September
Tyd:
Begin:
Friday @ 14h00 (Arrival from 13h00)
Eindig:
Sondag @ 12:00
Koste:
R4 850.00 per couple.
Ingesluit:
Akkommodasie (en-suite kamers)
Heerlike etes
Een wildsrit per paar.
Wat om te verwag van die naweek:
-'n Beter begrip van jou eie identiteit.
-'n Beter begrip van julle verskillende persoonlikhede.
-Kommunikasie en Konflikoplossingsvaardighede
-Sleutels vir 'n gelukkige huwelik.
-Hoe om ware intimiteit te bewerkstellig.
-Hantering van stres.
-Hoe om as man en vrou saam as 'n span te werk.
The presentations is mostly in Afrikaans!
WhatsApp 063 525 4385 for registrations