Sluit aan by ouns lewensveranderende mentorskap kursus en lidmaatskap. Toerusting vir egpare en individue wat passievol is oor die wêreld van verhoudings.
10 weke aanlyn opleiding via Zoom
Weeklikse notas in Afrikaans & Engels
1 x p maand ondersteuning met Q&A sessies
Praktiese leiding deur Deon & Karin
Sertifikaat na assesering
Original price was: R4800,00.R4000,00Current price is: R4000,00.