Huweliksvoorbereidingskursus:
Privaat: Een-tot-een sessies:
-Hoe kan jy seker wees dat jy die regte persoon kies?
-Geniet en verstaan julle verskille;
-Verlaat, aankleef en eenwording;
-Verstaan jou identiteit, waarde & bloudruk;
-Verstaan emosies & triggers;
-Kommunikasie en konflikbestuur;
-Die rolle van man en vrou;
-Finansiële beginsels en beplanning;
-Seksuele intimiteit;
-Emosionele intimiteit;
-Kennis van God se plan vir die huwelik.
Koste:
Normale prys:
7 privaat sessies van 60-80min elk
Normale prys: R5 600.00
Spesiale aanbod:
Korting 25% = R4200.00
Kursushandleiding ingesluit.
Hierdie is nie net 'n kursus nie, dit is lewensveranderend. Ons wil graag sien dat jy 'n vreugdevolle suksesvolle huwelik geniet en ons is bereid om die ekstra myl saam met jou te stap.
Moenie onvoorbereid in jou huwelik ingaan nie, jy het kennis nodig, met 'n soliede fondasie en vaardighede om suksesvol te wees in mees belangrikste verbond van jou lewe.
Afbetalings ooreenkoms beskikbaar