Familie Afrigting:
Elke gesin is uniek en het sy eie uitdagings, en vir sommiges is dit moeilik om in harmonie met mekaar te leef. Onvoorziene omstandighede, spanning, verskeie sienings, verwagtinge, weerbarstige kinders en ouerskapprobleme speel 'n groot rol in die welsyn van die gesin. Gesinsberading bied die gesin die geleentheid om te kommunikeer en om probleme op 'n respekvolle wyse op te los.
Familie Mentorskap:
Suksesvolle mentorskapsverhoudings deurloop vier fases:
- Voorbereiding
- Onderhandeling
- Groeibevordering
- Praktyk
Gedurende hierdie fases sal ons leiding gee oor:
- Persoonlikheidstipes
- Liefdestale
- Eerlike oop kommunikasie
- Konflikoplossingsvaardighede
- Gesinsvisie
- Sterk gesinswaardes, kultuur en tradisies